W

Senior Boekhouer / Senior Bookkeeper

Werfnet

Pretoria, Gauteng, South Africa Full-time July 06, 2026
Apply Now

Vacancy Description

Posbeskrywing: Senior Boekhouer


Ligging: Menlyn, Pretoria

Inleiding


Ons werf tans namens ’n gevestigde rekenmeesterspraktyk in Menlyn vir ’n ervare en noukeurige Senior Boekhouer. Hierdie geleentheid is ideaal vir ’n professionele persoon met sterk tegniese rekeningkundige kennis, uitstekende administratiewe beheer en die vermoë om finansiële prosesse akkuraat en doeltreffend te bestuur.
Die suksesvolle kandidaat sal ’n sleutelrol speel in die bestuur van die volle rekeningkundige funksie, statutêre nakoming en finansiële verslagdoening.

Sleutelverantwoordelikhede


Die Senior Boekhouer sal onder andere verantwoordelik wees vir:


  • Die bestuur en instandhouding van die algemene grootboek en die volledige rekeningkundige siklus.

  • Die administrasie en instandhouding van maandelikse fakturering en bankrekeninge.

  • Die voorbereiding van jaarlikse finansiële state.

  • Die voorbereiding van...

Ready to Apply?

अभी आवेदन करें

Submit your application for Senior Boekhouer / Senior Bookkeeper at Werfnet

Apply for this Position