O

Short-Term Insurance Manager: Lead Client Growth

OVK - Group/Groep

Remote, Remote, South-Africa Full-time June 23, 2026
Apply Now

Vacancy Description

Lees meer oor Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering

Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering

Sluitingsdatum : Dinsdag, 02 Junie 2026

Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand...

Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.

Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis.

  • Com graad of gelykwaardige kwalifikasie;
  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer;

OVK Korporatiewe Video 2025

Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Kor...

Ready to Apply?

अभी आवेदन करें

Submit your application for Short-Term Insurance Manager: Lead Client Growth at OVK - Group/Groep

Apply for this Position