Vacancy Description
Badisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland).
Opleiding as maatskaplike hulpwerker Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe is verpligtend Geldige bestuurderslisensie (Kode B) is verpligtend Goeie vaardighede in die implementering van groepe en gemeenskapsprogramme Goeie kommunikasievaardighede om met ander rolspelers te skakel en te netwerk Vermoë om in ʼn span saam te werk Afrikaanssprekendes sal voorkeur genietStuur asb volledige CV, met 3 opvolgbare referente, bewys van lisensie asook bewys van Raadregistrasie aan: me A van Rooyen:
Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, is u aansoek nie suksesvol nie. #J-18808-Ljbffr
Ready to Apply?
अभी आवेदन करें
Submit your application for Badisa prins albert, 8/8ste maatskaplike hulpwerker (sluitingsdatum: 17 julie 2026) at Badisa Charity
Apply for this Position