Vacancy Description
Badisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland).
- Opleiding as maatskaplike hulpwerker
- Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe is verpligtend
- Geldige bestuurderslisensie (Kode B) is verpligtend
- Goeie vaardighede in die implementering van groepe en gemeenskapsprogramme
- Goeie kommunikasievaardighede om met ander rolspelers te skakel en te netwerk
- Vermoë om in ʼn span saam te werk
- Afrikaanssprekendes sal voorkeur geniet
Stuur asb volledige CV, met 3 opvolgbare referente, bewys van lisensie asook bewys van Raadregistrasie aan: me A van Rooyen:
Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, is u aansoek nie suksesvol nie.
#J-18808-LjbffrReady to Apply?
अभी आवेदन करें
Submit your application for BADISA PRINS ALBERT, 8/8ste MAATSKAPLIKE HULPWERKER (Sluitingsdatum: 17 Julie 2026) at Badisa Charity
Apply for this Position